Analysis of Ware Vryheid

Ware Vryheid 1967 (Mowbray)



"Ware vryheid sal ons op aarde nooit ondervind"
Vertel die ouma haar kleinkind
Dinge wat jy doen en berou
Is net nog 'n ketting wat jou vashou
Vasgevang deur al die aardse dinge
Dat mens soms nie weet waar om te beginne.
So baie opdragte word uitgevoer
En om die draai lê nog wat loer
Sommige kan ons ons alles gee
En sommige  gee ons knieë mee
Die verwagtinge word al hoe meer
En veroorsaak kwaad en seer.
Sal ons as mensdom dan nooit leer
Dat alles moontlik is met ons Heer!
Waarom die gejaag na wind
Raak stil in jou hart, my kind
Ja, na die liggaam moet ons wel omsien
Maar die siel moet beslis meer aandag verdien.
Ons is in beheer van ons eie vryheid
So los die vinnige plan of geit
Danksy ons Hemelse Sielkundige
Wat regtig luister na al ons woorde en sinne
Hy sal ons bystaan en totaal vrymaak
Al wat jy moet doen, is stel jou saak
Al Sy liefde en aandag gee Hy vir ons
So moenie vra, "wat sal van my word?"
Jy moet Sy uitnodiging met albei hande aangryp
Voor die lewe jou druk of knyp.
Die kleinkind kyk liefies na haar ouma en besef
Dat die Here is eintlik al wat ons nodig het.


Scheme AABCDEBBDFBBBBAAEEAADEGGHAIIJA
Poetic Form
Metre 11111111 11111 111111 11111111 111111 111111111 110111 11111111 111111 111111 1111110 11111 1111111 11111110 11111 1101111 111110111 1111011011 11011111 1111111 1111 111111111 1111111 1111011111 111111111 11111111 110111111 1111111 111111111 1111111111
Closest metre Iambic hexameter
Characters 1,090
Words 221
Sentences 7
Stanzas 1
Stanza Lengths 30
Lines Amount 30
Letters per line (avg) 29
Words per line (avg) 7
Letters per stanza (avg) 855
Words per stanza (avg) 216

About this poem

Ouma en haar kleindogter gesels oor Vryheidsdag

Font size:
 

Written on April 28, 2023

Submitted by minki.tiny on September 09, 2023

1:06 min read
0

Discuss this Ware Vryheid poem analysis with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add this poem analysis to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Ware Vryheid" Poetry.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 12 Jun 2024. <https://www.poetry.com/poem-analysis/170956/ware-vryheid>.

    Become a member!

    Join our community of poets and poetry lovers to share your work and offer feedback and encouragement to writers all over the world!

    June 2024

    Poetry Contest

    Join our monthly contest for an opportunity to win cash prizes and attain global acclaim for your talent.
    18
    days
    8
    hours
    49
    minutes

    Special Program

    Earn Rewards!

    Unlock exciting rewards such as a free mug and free contest pass by commenting on fellow members' poems today!

    Browse Poetry.com

    Quiz

    Are you a poetry master?

    »
    By which poet was "The Raven" written?
    A Elizabeth Barrett Browning
    B Edgar Allan Poe
    C Thomas Hardy
    D William Shakespeare